ertappel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ertappel | ertappels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ertappeltjie | ertappeltjies |
- ert•ap•pel
- (plantkunde)
Solanum tuberosum, 'n styselryke, knolagtige plant van die Solanaceae-familie. - (voeding) Die eetbare knol van die plant.
- Die bogrondse groen gedeelte van die ertappel is giftig.
- Ertappels, vleis en groente is die standaard hoofmaal.
| Vertalings: ertappel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ertappel.